Modulekode | VBT 400 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Besondere plek van die vakdidaktiek in die pedagogiese dissiplines. Die eie aard en struktuur van die vak. Doelstellings en doelwitte met die onderrig. Benaderingswyses met die onderrig van die vak. Lesstruktuur as model vir lesontwerp. Praktyktoepassing oor onderwerpe uit die skoolsillabusse. Oriëntering, voorbereiding en aanbieding. Evaluering, meting, toetsing en eksaminering. Funksionalisering (werkopdragte). |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App